Moedeloos en moeg gesukkel? Hoërskoolwiskunde is nie vir sissies nie! Maar as jy bereid is om die werk in te sit, is daar hoop vir jou!
Vir navrae of raad kontak Ané Steenkamp by ane.steenkamp@gmail.com of 0679078308. Klasse 1h @R150. +/- 1 km vanaf Hoërskool Durbanville.
Hello! Ek is Ané Steenkamp.
Ek het in 2025 Matriek geslaag met 'n A-gemiddeld in Hoërskool Durbanville. My ma is 'n wiskunde onderwyser en ek het al baie leerders gehelp en getutor. Ek het verskillende hulpbronne soos vraestelle, handboeke en studiegidse van Graad 8-12 tot my beskikking en glo aan 'n individuele en probleemgesentreerde benadering. Kom ons vind uit waarmee jy sukkel en help jou presies daarmee!
Wiskunde is nog altyd een van my passies en ek kan met geduld verduidelik en leerders gemaklik laat voel om hulle ook so opgewonde te maak oor wiskunde soos wat ek is.