Wiskunde: die vak wat tel!

Moedeloos en moeg gesukkel? Hoërskoolwiskunde is nie vir sissies nie! Maar as jy bereid is om die werk in te sit, is daar hoop vir jou!

Kom ons kyk waar JY is, identifiseer dit waarmee JY sukkel en kry 'n manier wat vir JOU werk. Jy besluit wat jy bereid is om te doen en hoe gereeld jy wil klas hê.

Klasse word in Durbanville aangebied en beloop R1500 per kwartaal (9 klasse) met 'n maksimum van 4 leerders per klas. Klasse word gedurende die skoolkwartaal aangebied - ekstra klasse kan gedurende eksamentye per geleentheid geskeduleer word.

Kontak Stephanie Steenkamp by ssteenkamp@gmail.com of 083 278 7111 om 'n klastyd te skeduleer of vir meer inligting. Klasse beskikbaar vir gr.8-12 leerders.